Scott Bakula

Scott Bakula
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Scott Stewart Bakula
Geboorte 9 Oktober 1954 (1954-10-09)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Scott Bakula (gebore 9 Oktober 1954) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente American Beauty (1999) en Behind the Candelabra (2013), en in die televisiereekse Quantum Leap (1989) en Star Trek: Enterprise (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne